By Welkom Volkskool word uitsonderlike hoë prioriteit aan die akademie gegee.
By Volkies is ons werklik trots op ons sport waar baie van ons leerlinge presteer.
Van Voortrekkers tot Entrepreneursdag kry elke Volkie ‘n kans om te skyn.