gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Prysuitdeling 2017

Prysuitdeling 2017

IMG_0507

Tydens Welkom Volkskool se jaarlikse prysuitdeling was Danél Zaaiman aangewys as Dux-leerder vir 2017.

IMG_0514

Minke van Wyk was tydens Welkom Volkskool se jaarlikse prysuitdeling aangewys as Modelleerder van 2017.

IMG_0521Tydens die jaarlikse prysuitdeling van Welkom Volkskool was Clayton Slabbert aangewys as 2017 se Kultuurpersoonlikheid.

 

IMG_0461Ilke de Klerk was aangewys as die Veelsydigste dogter sportster van die jaar tydens Welkom Volkskool se jaarlikse prysuitdeling.

Berno de Klerk en Philip McLaren was beide aangewys as die Veelsydigste seun sportster van die jaar tydens Welkom Volkskool se jaarlikse prysuitdeling.

IMG_0539

Ederich Preller was aangewys as Welkom Volkskool se positiefste en lojaalste rugbyspeler van 2017.