gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Atletiek

 Atletiek 1

Hierdie 0/12 Meisies aflosspan van Welkom Volkskool het stof in groot skole se oë geskop en hulle ‘n derde plek op die Noord Vrystaat Atletiekbyeenkoms behaal het. Hierdie meisies het bewys dat harde werk en motivering goeie resultate toon.

Hulle is VLNR. Megan Rautenbach, Franzel de Jongh, Mienke Nieuwenhuis en Levi Oehley.

 

 

Atletiek 2

Tydens die jaarlikse Noord Vrystaat Atletiekbyeenkoms het hierdie twee atlete ons Volkieharte warm laat klop.

Mienke Nieuwenhuis is aangewys as die beste 0/12 Veldatleet vir meisies en Ian de Jongh het gespog met twee toekennings naamlik beste 0/9 Baanatleet vir seuns, asook die gesogte toekenning as beste algehele seunsatleet vir die dag.

 

Volkies se harte klop vuurwarm. Ons spog met vier atlete wat gaan deelneem aan die SA Atletiek-kampioenskappe te Paarl. Tydens die Vrystaat kampioenskappe het hierdie atlete hulle puik van hulle taak gekwyt en onder die top drie atlete in hulle verskeie items geëindig.

Ons weet sommer Volkies kan goeie resultate tydens die SA Kampioenskappe verwag, aangesien hierdie atlete hard werk, hulle vertroue in Jesus se hande plaas en glo deursettingsvermoë is belangrik.

Hierdie atlete is:

Keagan

Keagan Frankenfeld 0/11 Gewigstoot

Mienke

 Mienke Nieuwenhuis 0/12 Diskus en Gewigstoot

Ruan

Ruan Hart 0/12 Diskus en Gewigstoot

ilke

Ilke de Klerk 0/13 Diskus en Gewigstoot

__________________________________________________________________________________

Ruan

Welkom Volkskool is Super Trots op Ruan Hart se uitstekende prestasie. Hy het ‘n 3de plek in Diskus vir seuns 0/12 verwerf op die SA Atletiek-kampioenskappe.