gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Bemarking

Volkies 2015 Ouerkomitee en met baie WOEMA ons WOEKERBOEKIE bekendstelling aangepak! Die kinders was sommer vol moed om hulle EEN boekie die vakansie te verkoop! Al die kinders wat 1 boekie verkoop staan n kans om in 1 van 6 saal byeenkomste in die 2de kwartaal n prys te wen. Daar is baie om te wen en regtig lekker dinge vir die kinders wat net een boekie verkoop. Die eerste trekkings begin in by die 2de saal byeenkoms. Ons vra ons ouers om ons te help en jou kleintjie te help om net 1 boekie te verkoop. Daar is ook groot pryse vir kinders wat die meeste verkoop.

11000882_949810785043065_3942941717148892357_o (Large) 11079576_949812131709597_4354956719860386163_o (Large) 11080569_949811915042952_6045728814950750664_o (Large) 11090926_949811998376277_5156860694601557942_o (Large) 11133628_949811358376341_4319961458500506348_o (Large) 11134004_949858728371604_5141588376522250530_o (1) (Large)