gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Fondsinsamelings

Woekerboekie 2017

 

Volkies 2017 Ouerkomitee het met ‘n TROL-verrassing en baie WOEMA ons WOEKERBOEKIE bekendstelling aangepak! Die kinders was sommer vol moed om hulle EEN boekie die vakansie te verkoop…! Al die kinders wat 1 boekie verkoop staan ‘n kans om in 1 van 6 saalbyeenkomste in die 2de en 3de kwartaal ‘n prys te wen. Daar is baie om te wen en regtig lekker dinge vir die kinders wat net een boekie verkoop. Die eerste trekking begin al op 29 Junie tydens saalbyeenkoms. Ons vra ons ouers om ons te help en u kind te help om net 1 boekie te verkoop. Daar is ook groot pryse vir kinders wat die meeste verkoop.

 

Die Ouerkomitee wil dankie sê aan ALMAL wat ‘n deel bygedra het om hierdie bekendstelling onvergeetlik te maak. Spesiale dank aan ons waarnemende skoolhoof, Mnr. Derick v.d. Vyver, wat nie één nie, maar sommer TWEE uitdagings aan die Volkies gestel het, naamlik:

 

  1. Die klas wat op Donderdag 29 Junie die meeste boekies verkoop het, hoef nie op 30 Junie skool toe te kom nie! – Vroeë vakansie!!!!
  2. As Welkom Volkskool 450 boekies tydens 2017 se projek verkoop het, mag die hoofseun sy hare voor al die Volkies afsny!!

 

So, kom nou alle Volkies, wys julle GUTS!!!!!

 

image1 (2) image2 (2) image2 image3 image4 (2) image4 image5 (2) image5 image6 (2) image6 image8