gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Krieket

Spesiaal krieket

Welkom Volkskool se spesiale toekennings vir die 2017 Krieketseisoen.
Op die foto vlnr. Jayden Swaine, Jaundré Bezuidenhout, Kellan Oehley en Berno de Klerk.
Jayden Swaine ,Jaundré Bezuidenhout en Kellan Oehley deel die Marietjie Fourie Wisseltrofee vir die hoogste krieketprestasie 0/13.
Berno de Klerk ontvang die Daan van die Linde Wisseltrofee vir die hoogste krieketprestasie 0/11. Berno is ingesluit in die 0/11A Vrystaat krieketspan wat 7-11 Desember in Springs gaan deelneem aan die nasionale week.
Kellan Oehley ontvang die Welkom Volkskool wisseltrofee vir die Beste Senior Krieketspeler van die jaar.

Krieket 013AWelkom Volkskool se 0/13A krieketspan was onoorwonne gedurende die 2017 krieketseisoen.

Voor vlnr. Edward de Waal, Michael Hing, Ederich Preller, Mnr. Henrico van Rooyen (Afrigter), Kellan Oehley, Armand Wadmore en Shaun Tuck.

Agter vlnr. Dale Thomas, Jayden Swaine, Cobus Myburgh, Zander v.d. Berg, Tiago de Sousa en Jaundré Bezuidenhout.

 

Krieket 011AWelkom Volkskool se 0/11A krieketspan was onoorwonne gedurende die 2017 krieketseisoen.

Voor vlnr. Keanu de Sousa, Donald Scoombee, Donovan Mouton, Mnr. Tertius de Villiers (afrigter), Darius Buytendach, Waldo Barreto en Keagan Frankenfeld.

Agter vlnr. Ruan Hart, Berno de Klerk (Kaptein), Jaundré Vorster, Rylen Kirsten, JJ Mulder en Philip McLaren.

Krieket 011BWelkom Volkskool se 0/11B krieketspan was onoorwonne gedurende die 2017 krieketseisoen.

Voor vlnr. Malan Marx, Juan deu Preez, Wehan Mostert, Johan Niemann, Christo Swanepoel en Hanlu Nel.

Agter vlnr. Miguel Menino, Johan Naude, Ricardo Santos, Tshego Modisakeng, JJ Muler en Ryan Martin.

Afwesig: Mnr. A. Carstens (afrigter)

krieket 08Welkom Volkskool se 0/8 krieketspan was onoorwonne gedurende die 2017 krieketseisoen.

Voor vlnr. Henno Kruger, Iwan du Plessis, Mej. M. Steyn (afrigter), Mev. N. Willemse (afrigter), Bruce Belling en Nathan Hing.

Agter vlnr. Ivan de Jongh, Jan-Thomas Bezuidenhout, Dean Wepener, Andrew McNab, Juandré Henderson, GC v. Dyk en Owen Prinsloo.

013A KrieketJayden Swaine was aangewys as beste kolwer en Zander v.d. Berg as die beste bouler van die jaar vir Welkom Volkskool se 0/13A span.

09 Krieket (2)Handré Maree was aangewys as Welkom Volkskool se 0/9A bouler van die jaar. Jeandré Rossouw was aangewys as die beste kolwer van die jaar en het ook die Danie Greyling Wisseltrofee ontvang vir die beste krieketspeler van die jaar.

011A KrieketDonovan Mouton en Berno de klerk was aangewys as Welkom Volkskool se 0/11A kolwers van die jaar. Waldo Barreto was die beste 0/11A bouler van die jaar.

Berno de Klerk (middel) was ook aangewys as die 0/11A veldwerker van die jaar.

08 KrieketJan-Thomas Bezuidenhout was aangewys as beste kolwer, Dean Wepener as beste bouler en Juandré Henderson die beste veldwerker, van Welkom Volkskool se 0/8 span.

07 Krieket (1)

Kyle Fourie was aangewys as Welkom Volkskool se beste kolwer 0/7A

krieket 1

0/13A Krieket uitslae:

  • 26 September Liga Wedstryd teen Naudeville

Volkies wen met 10 paaltjies

Zander v.d. Berg 5 paaltjies vir 7 lopies in 6 beurte.

Kellan Oehley 61 nie uit nie.

  • Senekaltoer (2 tot 4 Oktober) wen 5 uit 5

Wedstryd 1 :         Naudeville vs Welkom Volkskool

                             Volkies wens met 133 lopies

                             Jayden Swaine 55 nie uit nie.

Wedstryd 2:          Riebeeckstad vs Welkom Volkskool

                             Volkies wen met 6 paaltjies

                             Zander 4 paaltjies

                             Juandre 4 paaltjies

Wedstryd 3:          Jordania vs Welkom Volkskool

                             Volkies wen met 8 paaltjies

                             Kellan 91 nie uit nie.

Wedstryd 4:          Senekal vs Welkom Volkskool

                             Volkies wen met 65 lopies

Wedstryd 5:          Merriespruit vs Volkies

                             Volkies wen met 7 paaltjies.

                             Jayden 56 nie uit nie

21752909_1748985145396668_6369210166969825375_o

Welkom Volkskool is trots op die volgende seuns wat gekies is vir die 0/11 Lejweleputswa krieketspan – Vlnr. Keanu de Sousa, Berno de Klerk, Darius Buytendach en Donovan Mouton.