Lin-Marie Kruger is opgeneem in die Lejweleputswa 0/14 hokkiespan

Deel die kennisgewing

Lin-Marie Kruger is opgeneem in die Lejweleputswa 0/14 hokkiespan.Lin-Marie is ook gekies vir die ECHS se 0/14 span wat later in die jaar na Nederland gaan toer. Ons Volkies is baie trots op jou Lin-Marie.