gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Skaak

 

IMG_0092

Waldo van Zyl en Kristen Long van Welkom Volkslool behaal plek in die Lejweleputswa span vir Skaak wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem.

2017

IMG_6061

Welkom Volkskool se Junior Skaakspan het al hul ligawedstryde gewen.

Vlnr voor: Ariëhl Naude, Waldo Barreto, Martin Muller

Vlnr agter: Juan-André Botha, Nicola v.d. Wath, Johan v.d. Watt en WJ Botha.

IMG_6062

Graadwenners:

Voor vlnr. Liam Schourie (Gr. 1), Zeenet v.d. Vyver (Gr. 2) en Waldo Barreto (Gr. 3)

Agter vlnr. Adolf Nel (Gr. 4), Marcus Naude (Gr. 5), Dale Thomas (Gr. 6) en Jayden Nel (Gr. 7 – afwesig).

 

 

2016

IMG_1167

Welkom Volkskool se Junior-Skaakspan wen hul liga en word ook aangewys as die beste Junior-Skaakspan in die Leweleputswa-streek.

VLNR Waldo v. Zyl, Willem Odendaal, Berno de Klerk, Waldo Barreto, Darius Buytendach, Adolf Nel en Steve Ferreira.

 

IMG_1159 (Large)

Welkom Volkskool se Deon Ehlers en Adolf Nel is gekies vir die Leweleputswa Skaakspan wat aan die Suid-Afrikaanse skaaktoertooi in Desember gaan deelneem.

 

IMG_1158 (Large)

Welkom Volkskool se Skaak-B-Span wen hul liga en word ook aangewys as die beste skaakspan in die Leweleputswa-streek.

Vlnr. Louis Buytendach, Lize-Mari van Niekerk, Pieter-Juan Vorstman, Edward de Waal, Jayden Nel, AJ v. Heerden en Leoné Ferreira.