gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Rugby

 

dav

Die voorlopige Griffons-rugbyspanne is gekies en ons skool is baie goed verteenwoordig.

Links voor: Darius Buytendach 0/12B, Berno de Klerk 0/12B, Jacques de Klerk 0/12B, Philip McLaren 0/12A

Links agter: Diekie Beuken 0/12A, Jaundre Vorster 0/12A en Ruan Hart 0/12B

dav

Die voorlopige Griffons-rugbyspanne is gekies en Welkom Volkskool is baie goed verteenwoordig.

VLNR Danté Smith 0/13A, Henno Spaarwater 0/13A, Schalk du Plessis 0/13B en Ewald van Staden 0/13B.

dav

Die volgende 0/13 rugbyseuns is gekies vir die verskeie Goudveld rugbyspanne wat aan die Noordstreek proewe gaan deelneem.

Vlnr: Danté Smith, Ewald v. Staden, Henno Spaarwater, Brendon v. Rensburg en Schalk du Plessis

dav

Die volgende 0/12 rugbyseuns is gekies vir die verskeie Goudveld rugbyspanne wat aan die Noordstreek proewe gaan deelneem.

Voor: Berno de Klerk en Philip McLaren.

Agter: Darius Buytendach, Wehan Mostert, Juandré Vorster, Ruan Hart en Diekie Beuken.

2018

IMG_20170606_111640

Spoed, krag en vaardighede is nie al waarin hierdie seuns van Welkom Volkskool glo nie. Dit is wel die fondasie van elke opwindende rugbyspeler, maar sonder harde werk en deursettingsvermoë kan geen speler sy doelwit bereik nie.

Hierdie kranige rugbyspelers van Welkom Volkskool droom groot en het reeds die leer geklim. Hierdie seuns is opgeneem in die verskeie Griffons Rugbyspanne. Hulle is van links na regs: Henno Spaarwater, Juandré Bezuidenhout, Cobus Myburgh en Enzo Beukes. Danté Smith was afwesig.

Hou hierdie manne gerus dop in die nabye toekoms.

Volkies se 0/11A rugbyspan kook!!!!

onder 11 rurby

Die 0/11A rugbyspan beleef ‘n skitterende seisoen. Hulle teken ‘n total van 680 punte aan en staan slegs 14 af.

Hulle bereik die volgende hoogtepunte:

Odensia-aandreeks wenners

Volksrust-toernooi wenners

Griffon liga-wenners

Odensia Aandreeks

DSC_0822

Die 0/11A Rugbyspan van Welkom Volkskool het hulle goed van hulle taak gekwyt en tydens die Odensia Aandreeks as die A-Afdeling wenners uit die stryd getree. Ons is baie trots op hierdie span en hulle afrigters.