gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Leerlingraad

IMG_0556

Die nuwe hoofleiers van Welkom Volkskool vir 2018 is

vlnr. Dante Smith (onderhoofseun), Zander van den Berg (hoofseun), Megan Wepener (hoofdogter) en Ilke de Klerk (onderhoofdogter)

Kriteria-Leerlingraadslid

Ons is op die vooraand van die komende Prysuitdeling, waar die nuwe Leerlingraad aangewys gaan word. Om Ouers van voornemende leerlingraadslede in te lig, voorsien die Bestuur u graag van die volgende kriteria. Daar sal onder geen omstandighede daarvan afgewyk word nie. Dit is ook reeds aan die begin van 2017 met die Gr. 6-leerders gekommunikeer.

Kandidate en kiesers

Die leerlingraad word gekies deur die Gr.5-leerders, Gr. 6-leerders, Leerlingraad van 2017, asook die personeel van die skool. Slegs Gr. 6-leerders wat aan die volgende kriteria voldoen, se name sal op die kieserslys verskyn:

*Moet ten miste aan een Buitemuurse aktiwiteit deelneem.

*Akademies ‘n gemiddeld van 60% deur die Gr. 6-jaar behaal het.

*Dogters en seuns stem apart.

Verkiesing van Leerlingraad vir 2017

Op dieselfde datum om 13:30 word die stemme deur die Bestuurspan en Seniorpersoneel getel. Enige ouer in die skool is meer as welkom om die sessie waar die stemme getel word by te woon. Slegs Gr. 6-ouers is hierby uitgesluit, omrede hulle spruit ‘n moontlike kandidaat mag wees.