gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Spesiale vermelding

NASIONALE BIBLIOTEEKWEEK

Die graad 4-7 leerders het vanaf 16-23 April 2018 Nasionale Biblioteekweek gevier. Die leerders het ons skool se biblioteek besoek en geleer hoe werk dit in ‘n biblioteek. Baie dankie Mev. Marina Gillmer en ons biblioteekprefekte wat ons skool se biblioteek so mooi oppas.

BLOEDSKENK

Die Volkies het op 15 Maart 2018 ‘n bloedskenkprojek by die skool gehou. Baie dankie aan elke persoon wat kom bloed skenk het. Ons het 23 eenhede vir die Bloedbank ingesamel.

MUSEUMUITSTALLING

Die Graad 4 leerders het op 1 Maart 2018 ‘n museumuitstalling in die saal gehou. Die leerders het dit vreeslik geniet om aan die besoekers te vertel van hul museumitems wat hul gebring het.