gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Tennis

IMG_0093

Volkies spog met 5 tennisspelers wat opgeneem is in die Noord-Vrystaat A spanne. Hulle is van links Kellan Oehley, Berno de Klerk, Carli du Plessis, Waldo Baretto en Juandré Bezuidenhout.

IMG_0095

Volkies se tennis kook: Hierdie 8 tennisspelers is in die Noord-Vrystaat B spanne opgeneem. Van links is Ashley Wasyliszyn, Ilké de Klerk, Donovan Mouton, Britney Wasyliszyn, Mienke Nieuwenhuis, Mienke van Wyk en Zandré van den Berg. Voor is Johan Naudé.

2017

TennisDie volgende tennisspelers van Welkom Volkskool het puik presteer deur in die

Noord-Vrystaat A spanne opgeneem te word

Agter: Ilké de Klerk (0/12), Miné de Klerk (0/14) en Berno de Klerk (0/10)

Voor: Waldo Baretto (0/10) en Kiana van Vuuren (0/10)

Afwesig: Mienke Nieuwenhuis (0/10)

Tennis (2)

Die volgende tennisspelers van Welkom Volkskool het puik presteer deur in die

Noord-Vrystaat B spanne opgeneem te word.

Van links na regs: Donovan Mouton (0/10), Bianca Kellerman (0/14), Megan Nel (0/14) en Juandre Bezuidenhout (0/12).

Voor: Carli du Plessis (0/10)

 

Tennis Mine (2)

Die Volkies is baie trots op Miné de Klerk wat in die Vrystaat tennisspan opgeneem is.

2016

Tennis (1)

Die eerste seunstennisspan van Welkom Volkskool is as die Noord Vrystaatse skolekampioenspan vir 2015 gekroon.

Dit was nadat hulle die eindstryd teen Hennenman met 35-20 beklink het.

Van links is Deon Ehlers, Mev. Engela v.d. Linde, Gerhard van der Westhuizen, Jaundré Bezuidenhout, Mnr. Muis Olivier en Tiaan Fourie.

IMG_0138 (Large)

Bianca Kellerman (B-span) en Miné de Klerk (A-span) glimlag breed oor hul insluiting in die 0/12 Noord Vrystaat Tennisspan. Hulle is leerders verbonde aan Welkom Volkskool.

IMG_0129 (Large)

Jaundré Bezuidenhout (B-span) en Gerhard van der Westhuizen (A-span) twee 0/12 spelers van Welkom Volkskool, het met puik spel verseker dat hulle in die onderskeie Noord Vrystaat Tenissspanne opgeneem is.

IMG_0128 (Large)

Klein maar ge”train”. Welkom Volkskool het drie seuns in die Noord Vrystaat 0/10 Tennisspan. Hulle is Zander van den Berg (B-span), Berno de Klerk (A-span) en Marcus Naude (B-span).

IMG_0131 (Large)

Die vier tennisspelers van Welkom Volkskool is opgeneem in die Noord Vrystaat se 0/10 tennisspanne. Hulle is Britney Wasyliszyn (A), Ilke de Klerk (A), Karla van der Westhuizen (B) en Ashley Wasyliszyn (A).IMG_0051 (Large)

Welkom Volkskool is baie trots op twee van hul 0/14 spelers wat vir die Noord Vrystaat Tennisspan gekies is. Hulle is Deon Ehlers en Tiaan Fourie.

IMG_2999 (Large)

Welkom Volkskool se tennisspelers is opgeneem in die Noord-Vrystaat Tennisspanne.

Agter vlnr Waldo Klingenberg (B), Deon Ehlers (A), Jaundré Bezuidenhout (A);  Gerhard v.d. Westhuizen (B).

Voor vlnr Ilke de Klerk (A), Miné de Klerk (A) en Tiaan Fourie (A)

 ________________________________________________________IMG_2205 (Large)

Hier staan Mnr. van Vuuren en Mnr. Johan Kruger van Barrett’s, saam met ‘n paar kranige tennisspelers wat baie opgewonde is oor die opgegradeerde tennisbaan.

Ons wil ook vir Mnr. Johan Kruger baie dankie sê vir die hulp en regmaak van ons eerste baan. Hy het dit ook vir ons geborg, waarvoor die Volkies die hoogste waardering het!!!

 

IMG_2201 (Large)

Ons was bevoorreg om een van die drie tennisbane by die skool te laat oordoen. Die baan is nou so te sê nuut en die kinders is baie opgewonde hieroor.

Hier staan Mev. Engela v.d. Linde met ‘n paar van ons tennisspelers by ons nuut-oorgedoende tennisbaan. Vlnr. Miné de Klerk, Ilke de Klerk, Mev. Engela v.d. Linde, Karel Nel, Tiaan Fourie en Gerhard v.d. Westhuizen.

IMG_0783 (Large)

Welkom Volkskool se tennisspelers is opgeneem in die onderskeie Goudveldtennisspanne na afloop van hul uitspeelwedstryde.

Hulle is Miné de Klerk 0/12, Waldo Klingenberg 0/12, Karel Nel 0/14, Juandre Bezuidenhout 0/10, Deon Ehlers 0/12, Rianli Badenhorst 0/14, Gerhard van der Westhuizen 0/10, Ilke de Klerk 0/10 en Tiaan Fourie 0/12

2014

___________________________________________________

IMG_8763 (Large)

Die Senior Meisies C-Tennisspan van Welkom Volkskool het baie goed gevaar in die afgelope tennisseisoen. Hulle het hul liga gewen. Voor vlnr. Mieke van Vuuren, mej. Jacoline Maritz (afrigter), Annemieke Huijink. Agter vlnr. Inge Jacobs, Caitlin de Beer en Meagan Nel.

 IMG_8795 (Large)

Welkom Volkskool  se Junior Seuns B-Tennisspan het hul liga gewen. Voor vlnr. Jaron Naudé, Steve Nortjé, Danie Croucamp.  Agter vlnr. Edward de Waal,  Mev. Marietjie Fourie (afrigter) en Justin Neethling.

IMG_8772 (Large) 

Die Graad 2A-Tennisspan van Welkom Volkskool het vanjaar al hul wedstryde gewen. Die span is voor vlnr. Ashley Wasyliszyn, mej. Marizanda Hayes (afrigter), Britney Wasyliszyn. Agter vlnr. Marcus Naudé en Zander van den Berg.

 IMG_8765 (Large)

Die Junior Tennisspan van Welkom Volkskool het vanjaar al hulle wedstryde gewen. Die span is voor vlnr. Carla v.d. Westhuizen, mej. Annelie Alers (afrigter), Kiana van Vuuren. Agter vlnr. Berno de Klerk en Waldo van Zyl.

 IMG_8766 (Large)

Die 0/7B Tennisspan van Welkom Volkskool het baie goed gevaar in die afgelope tennisseisoen. Hulle het al hul wedstryde gewen. Agter vlnr. Ryan Martin, Steve Ferreira en Juandré Vorster. Voor vlnr. Cara van Niekerk, mev. Alzonet v.d. Vyver (afrigter) en Adolf Nel.

_______________________________________________

Noord-Vrystaat

IMG_5388 (Large)

Dié tennisspelers van Welkom Volkskool speel kookwater tennis en is ingesluit in die onderskeie Noord-Vrystaatspanne. Hulle is Gerhard van der Westhuizen (0/10 B-span), Tiaan Fourie (0/12 B-span) en Miné de Klerk 0/10 A-span

 

Suid-Afrikaanse 0/14 Tennisspan

Milana Muller is ingesluit in die Suid-Afrikaanse 0/14 Tennisspan wat aan die einde van 2013 na Maleisië gaan. Ons is bevoorreg om ons tennistrots na die buiteland te stuur vir internasionale deelname.

Milana

Vrystaat Tennisspan

Milana Muller is Welkom Volkskool se tennistrots. Sy is ingesluit in die Vrystaatse tennisspan wat vanaf 20 to 24 Maart aan die Suid Afrikaanse tenniskampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem.

 Noord-Vrystaat Tennisspan

Noord Vrystaat Tennis

Hierdie kranige tennissterre van Welkom Volkskool is al vier in die Noord Vrystaat tennisspan opgeneem.

Hulle is Shazelle Huijink (No. 4), Divan Fourie (No. 2), Milana Muller (No. 1) en Jaylene Bezuidenhout (No. 5)