Volgende dogters is opgeneem in die Lejweleputswa o/13 hokkiespan
Deel die kennisgewing
Baie geluk aan die volgende dogters wat opgeneem is in die Lejweleputswa o/13 hokkiespan: Chrisandi Leppan, Sonnica v.d Berg, Vanessa Wasyliszyn en Vené Steyn. Ons Volkies is baie trots op julle!