gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Waardegedrewe

 Bekendstellingseremonie van Waardegedrewe Skool

 19 Februarie 2014 – 08:15

 

Die leerders het per Graad, in hul T-hempkleur op die pawiljoen aangetree vir die bekendstellingseremonie van die Sigbare waardegedrewenheid wat Welkom Volkskool vanaf Januarie 2014 implementeer.

For Ever Young – motorfietsklublede het deelgeneem aan die seremonie met die oorhandiging van die ses vaandels aan die Graadhoofde.

Kleurvolle rookbomme en heliumballonne is die lug ingestuur om elke waarde te beklemtoon en aan te kondig.

Waardewoorde, asook waardeknopies is per klas, per Graad in ontvangs geneem, wat met ‘n spesiale geleentheid in die klas uitgedeel en aangebring is.

Mnr. van Vuuren benadruk die eenheid wat waardegedrewenheid te weeg bring en dat geen waarde slegs individueel geleef kan word nie. Die seremonie is afgesluit met die Skoollied en die Volkies het hulself verbind tot Waardegedrewenheid, wat aansluit by die Christelike karakter van Welkom Volkskool.