gia vang hom nay , seo uy tin , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , dich vu bao ve viet nam , thoi trang viet nam , thoi trang viet nam , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da ipad , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

header image
 

Welkom Volkskool Credo: Visie en Missie

Credo

Visie

Welkom Volkskool is ‘n Afrikaansmediumskool wat by uitnemendheid daarna streef om aan die Primêre vlak onderwysbehoeftes van die gemeenskap te voldoen. Met inagneming van die diversiteit van ons samestelling word doelwitte te Welkom Volkskool vanuit ‘n Christelike perspektief nagestreef, wat die volgende waardes onderskryf: Regverdigheid;  Omgee;  Betroubaarheid;  Verantwoordelikheid;  Respek en Eerlikheid.

Missie

Die Visie sal realiser deur:

  • Die akademiese prestasie deur middel van doeltreffende onderrig tot die hoogs moontlike individuele peil te ontwikkel.
  • Die bevordering van liefde en vir en lojaliteit teenoor ons land.
  • Die behoeftes, taal, kultuur en regte van elke groep te eerbiedig.
  • Goeie menseverhoudings en kommunikasie aan te moedig.
  • Ingebore talente van sy leerders te ontdek en maksimaal te ontwikkel.
  •  Deelname aan Buitemuurse- en Kultuuraktiwiteite aan te moedig.
  •  Sport aan te moedig en te ontwikkel.
  • ‘n Aangename, ontspanne werksatmosfeer vir leerders en opvoeders aan te moedig.
  • Bates en Bestuur tot maksimum te benut en tot voordeel van die skool aan te wend.
  •  Om daarna te strewe dat elke leerder as ‘n gebalanseerde individu, sy/haar potensiaal sal ontwikkel en verwesenlik.

Slagspreuk

Groei met vertroue die toekoms in!!!