Volgende dogters is opgeneem in die Lejweleputswa o/13 hokkiespan April 20, 2022 Baie geluk aan die volgende dogters wat opgeneem is in die Lejweleputswa o/13 hokkiespan:Chrisandi Leppan, Sonnica v.d Berg, Vanessa Wasyliszyn en Vené Steyn.Ons Volkies is Lees verder »
Lin-Marie Kruger is opgeneem in die Lejweleputswa 0/14 hokkiespan April 20, 2022 Lin-Marie Kruger is opgeneem in die Lejweleputswa 0/14 hokkiespan.Lin-Marie is ook gekies vir die ECHS se 0/14 span wat later in die jaar na Nederland Lees verder »